Ministry
My expertise
I am an ordained minister of the Dutch Reform Church and register with Home Affairs as marriage officer and Commissioner of Oaths (BD 7818)

Preaching and sermons/ Prediking en preke

Volle verantwoordlelkiheid is die laaste 8 jaar (2012-2020) tydens Desember en Januarie geneem vir alle preekgeleenthede in die NG Gemeente Vanderbijpark Oos.
Voorbeelde van die mees onlangse preke gedurende Desember 2020, en Januarie 2021 volg hieronder:
Sondag 3 Januarie 2021 – Nuwejaarsboodskap – ‘n Komende Genadejaar aangekondig te midde van ons Covid woestyn!
https://www.facebook.com/100010228392827/posts/1339708129713454/?d=n
(as gevolg van die inperkingsregulasies is hierdie in video formaat deur myself opgeneem en op die gemeente se Facebook blad en die “whattsapp” groep beskikbaar gestel.)
Sondag 27 Desember 2020 – Kersboodskap – Die Sterrekykers - Bethlehemster!
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1334552443562356&id=100010228392827
Sondag 20 Desember 2020 – God se tyd in ons eie Covid Woestyn!
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1329487500735517&id=100010228392827
Sondag 13 Desember 2020 – Die swaar, sleg en verantwoordlikheid in en van ons eie Covid Woestyn!
https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1324324461251821&id=100010228392827
Sondag 6 Desember 2020 – Ons wankelende geloof en gebrekkige vetroue in ons eie Covid Woestyn! https://m.facebook.com/story.php?story_fbid=1318929581791309&id=100010228392827
PUBLIKASIES, TV EN RADIO
Medewerker en skywer van ‘n verskeidenheid van dagstukke in die volgende Bybelse dagboeke:

Die volgende onderhoud oor Romatiek in die Bybel is uitgesaai op TBN en Kruiskyk: